Mag ek dan by jou

from KimTsugi - Healing Waters by Kim Hoelscher

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      €2 EUR  or more

     

about

Opgedra aan almal wat my by hulle laat skuil het en my trane afgedroog het.

Mag ons dan almal spesiale vriendskappe soos skatte koester. Mag ons ’n welkome tuiste skep vir ons geliefdes in tye van bang, alleen, onsekerheid, hartseer en bly wees.

Met spesiale dank aan ons vriende van Nederland, die Weerstands, vir die inspirasie om die liedjie op te neem.

lyrics

Lirieke:

As die oorlog kom en as ek moet skuil
mag ek dan by jou
en as ek nuus ontvang wat ek nie graag wil hoor nie
mag ek dan by jou

as verwagtings kom waaraan ek nie kan voldoen
mag ek dan by jou
en as ek iets moet wees wat ek nog nie was nie
mag ek dan by jou

mag ek by jou skuil
as ek nêrens anders kan
en as ek moet huil
droog jy my trane dan

want as ek by jou mag
mag jy altyd by my
kom wanneer jy wil
ek hou ’n kamer net vir jou

as die onweer kom en as ek dan bang is
mag ek dan by jou
as die skemer val en dis vir my te donker
mag ek dan by jou

as die lente kom en as ek dan verlief is
mag ek dan by jou
en as die liefde kom en ek weet verzeker
mag ek dan by jou

mag ek by jou skuil
as ek nêrens anders kan
en as ek moet huil
droog jy my trane dan

want as ek by jou mag
mag jy altyd by my
kom wanneer jy wil
ek hou ’n kamer net vir jou

(herhaal)

as die einde kom en as ek dan bang is
mag ek dan by jou
as die einde kom en as ek alleen is
mag ek dan by jou

...

credits

from KimTsugi - Healing Waters, track released October 14, 2017
Afrikaans Lyrics (translated from Dutch): Kim Hoelscher
Original Artist and Dutch lyrics: Claudia de Breij
Original Music: Rogier Wagenaar en Sander Geboers
Klavier: Helmut Meijer
Akoestiese kitaar: Sven Blumer
Baskitaar: Lukas de Beer
Agtergrond stemme: Frieda van den Heever & Helmut Meijer

license

all rights reserved

tags

about

Kim Hoelscher Cape Town, South Africa

Kim (Edkins) Hoelscher is an artist that lives in Cape Town, South Africa.

By the age of 25 she had lost both her siblings and both her parents. The weight of the loss made her hide in the shadows for nearly 18 years. She has broken out of her cocoon and has found her voice again. This is the start of a new journey. ... more

contact / help

Contact Kim Hoelscher

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Kim Hoelscher, you may also like: