supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      €2 EUR  or more

     

about

Opgedra aan my twee liefling seuns, Juan en Michael.

My herinneringe is vol kosbare oomblikke van saamwees. Die intense geluk van die “nou” glip so vinnig in die verlede in, dat ek elke oomblik van my kinders se grootword wil koester en vasvang. Hierdie lied laat my onthou hoe kosbaar die “nou” is. Gryp die oomblik!

Herman van den Berg, my bewondering vir jou musiek is groot en ek voel opreg dankbaar dat ek hierdie lied kon opneem!

This song reminds me to be present, to capture the moment and to treasure those who are dear to me. Life is short, so don't just seize the day, seize the moment!

lyrics

Lirieke:
======

Ek vra vir die see kan jy onthou
hier het 'n kind op die strand gespeel
Hy't sy kasteel net hier gebou
Maar jy het dit bloot net plat gevee

Die see sug eers swygend
maar antwoord dan eindelik
vergeet sal ek nooit nie
met duinings probeer ek vir jare
sy handewerk herhaal

Ek vra vir die wind kan jy onthou
die borrellag wat my hart kon vul
jy't dit 'n oomblik vasgehou
maar te gou was die strand weer stil

Die wind tuit sy lippe
en antwoord versigtig
vergeet sal ek nooit nie
hoor hoe probeer ek die lied
van die borrel lag herhaal

Ek vra vir die son kan jy onthou
toe jy die dag deur die wolke loer
het jy die spikkel kind gesien
wat my hart se snare roer

Die son gee 'n glimlag
en anwoord dan statig
vergeet sal ons nooit nie
die wêreld sal altyd jou help
om die kind weer te onthou

credits

from KimTsugi - Healing Waters, track released October 28, 2017
Woorde en Oorspronlike Musiek: Herman van den Berg
Klavier en verwerking: Helmut Meijer
Akoestiese kitaar: Sven Blumer

license

all rights reserved

tags

about

Kim Hoelscher Cape Town, South Africa

Kim (Edkins) Hoelscher is an artist that lives in Cape Town, South Africa.

By the age of 25 she had lost both her siblings and both her parents. The weight of the loss made her hide in the shadows for nearly 18 years. She has broken out of her cocoon and has found her voice again. This is the start of a new journey. ... more

contact / help

Contact Kim Hoelscher

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Kim Hoelscher, you may also like: